Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.
February 27, 2025Ds Janlu Kuyler - die 5 P's van evangelisasieDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die 5 P’s van Evangelisasie uit Handelinge 5. Spektrum Podcasts...more6minPlay
February 27, 2025Kalaharistories: My bruilofskeuseHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die Bruilofskeuse” uit Jesaja 62:5B en Lukas 10:27 Spektrum Podcasts...more7minPlay
February 26, 2025Gateway NewsGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
February 26, 2025Andre Viljoen - Gateway News celebrates 14 yearsJohann Els speaks to Andre Viljoen, Editor of Gateway News, about their 14 years in ministry and how they use their influence to serve the church in any way they can. Spektrum Podcasts...more14minPlay
February 26, 2025Huweliksfokus: Bly weg van versoekingOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Bly weg van versoeking.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
February 25, 2025Dr Gustav Gous: Intimiteit en KonneksieDr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy tema: Intimiteit en konneksie Spektrum Podcasts...more6minPlay
February 25, 2025Sandra Pienaar - Branderroei kampioen deel haar hartJohann Els kuier met Sandra Pienaar oor haar sport en haar liefde vir Jesus deur dit alles. Spektrum Podcasts...more15minPlay
February 25, 2025Wynand du Preez: Die modelgebedOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die modelgebed” uit Matt 6 en Lukas 11 Spektrum Podcasts...more6minPlay
February 20, 2025Ds Janlu Kuyler - Hoe en hoekom verkondig ek JesusDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor hoe en hoekom ons Jesus verkondig. Spektrum Podcasts...more6minPlay
February 20, 2025Kalaharistories: genoeg, ek kan nie meer nieHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genoeg, ek kan nie meer nie” uit Ps 55:18 in die Boodskap. Spektrum Podcasts...more8minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.