Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
April 24, 2025Anné Pretorius - Memoires van jou MoederJohann Els gesels met Anné Pretorius oor haar Ma se nalatingskap in die vorm van briewe wat sy toe as ‘n idee gebruik het om vir ander die kans te gee om vir hulle kinders iets kosbaars te los om jou mee te onthou. Vandaar “Memoires van jou Moeder.” Spektrum Podcasts...more11minPlay
April 23, 2025Gateway News 24 AprGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
April 23, 2025Anique: gesalfde kind van GodJohann Els gesels met Anique (voorheen deel van die sanggroep Kaleidoskoop), oor haar bediening, Woord en Wysie, en haar kindermusiek waarna grootmense ook kan luister. Spektrum Podcasts...more10minPlay
April 23, 2025Huweliksfokus: Kies daagliks vreugdeOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies vandag vreugde.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
April 22, 2025Retief Burger - die krag van die evangelieRetief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie as ons fondasie en iets waarop ons bly bou elke dag. Spektrum Podcasts...more8minPlay
April 22, 2025Ds Gawie Marx oor sy pad met MSJohann Els gesels met Ds Gawie Marx oor sy geloofspad met MS, wat hy in sy boek vervat het. Spektrum Podcasts...more13minPlay
April 22, 2025Wynand du Preez - Die koninkryk is meer werdOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die koninkryk is meer werd” uit Matt 13. Spektrum Podcasts...more5minPlay
April 17, 2025Ds Janlu Kuyler: God se perspektief op die kruisDs Janlu Kuyler (NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:25-26 met sy tema: “God se perspektief op die kruis van Jesus.” Spektrum Podcasts...more6minPlay
April 17, 2025Kalaharistories - Sagte reen vir die gemoedHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sagte Reen vir die gemoed” uit Openbaring 1:4A Spektrum Podcasts...more7minPlay
April 17, 2025Daleen Groenewald en die Mier ProjekJohann Els gesels met Daleen Groenewald oor haar Mier Projek wat Boeliegedrag in skole aanspreek. Spektrum Podcasts...more9minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.