Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Kalaharistories: Die hart se toegangshek
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die hart se toegangshek” uit Gen 30:27 Spektrum Podcasts
    8 min
  • Denver van den Bergh runs FAR
    Johann Els speaks to Denver van den Bergh, who first completed 1600 km on foot before conquering Comrades 2025—because in his own words: “There is life after addiction.” Spektrum Podcasts
    14 min
  • Wynand du Preez - Belasting is sensitief
    Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Belasting is sensitief” uit Matt 22 Spektrum Podcasts
    5 min
  • Ds Janlu Kuyler: Lewende Offers
    Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag begin hy ‘n hele reeks oor Romeine 12:1-2 oor Lewende Offers. Spektrum Podcasts
    5 min
  • Kalaharistories: Slotparagraaf van my lewe
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Slotparagraaf vir my lewe” uit 1 Tim 4:12B Spektrum Podcasts
    7 min
  • Gateway News
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
    6 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…