Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
April 01, 2025Wynand du Preez - Die wysheid van voorsieningOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die wysheid van voorsiening” uit Matt 10 Spektrum Podcasts...more6minPlay
March 28, 2025Annemarie Esterhuizen oor die Kies Hom KronekampJohann Els gesels met Annemarie Esterhuizen, kamporganiseerder van die Radiokansel Kronekamp, ons dameskamp 6 – 8 Junie by ATKV Buffelspoort Vakansieoord Spektrum Podcasts...more13minPlay
March 27, 2025Ds Janlu Kuyler - Glo in die beloftes van GodDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “Glo in die beloftes van God” uit Gen 21:1 en Hebr 10:23. Spektrum Podcasts...more5minPlay
March 27, 2025Kalaharistories: Stille gekuierHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Stille gekuier” uit Titus 2:11-12 in die Boodskap vertaling. Spektrum Podcasts...more8minPlay
March 26, 2025Gateway NewsGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts...more5minPlay
March 26, 2025Vian Storm - The World Needs a FatherJohann Els gesels met Vian Storm oor "The World Needs a Father." Spektrum Podcasts...more20minPlay
March 26, 2025Huweliksfokus: Te veel/ te min afhanklikheidOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Te veel/ te min afhanklikheid Spektrum Podcasts...more5minPlay
March 25, 2025Arno Claassen - Volgens jou geloofOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Ps Arno Claassen is hoof pastoor van die Life Wise Akademie en hy gesels vanmiddag oor “Volgens jou geloof.” Spektrum Podcasts...more4minPlay
March 25, 2025Linda van Heerden oor die vrug van die GeesJohann Els gesels met Linda van Heerden oor haar eerste Afrikaanse Bybeldagboek gekoppel aan die vrug van die Gees. Spektrum Podcasts...more17minPlay
March 25, 2025Wynand du Preez - Vra enigiets, Hy gee wat Hy wilOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Vra enigiets, maar die Here besluit” uit Matt 7:7 en Lukas 11:13 Spektrum Podcasts...more6minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.