Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
March 20, 2025Ds Janlu Kuyler - Loof Hom vir Wie Hy isDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “Loof Hom vir Wie Hy is” uit 2 Kronieke 20 Spektrum Podcasts...more7minPlay
March 20, 2025Kalaharistories: Daar waar Hy woonHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Daar waar Hy woon” vanuit 1 Kor 3:16 en 1 Konings 8:27 - 29 Spektrum Podcasts...more6minPlay
March 20, 2025Yolande Loots oor die Radiokansel Vrouekamp 6 - 8 JUnieJohann Els gesels met Yolande Loots – een van die Krone wat saam met Janine van Niekerk die jaarlikse Radiokansel Vrouekamp aanbied oor haar betrokkendheid en boodskap by die kamp – 6 – 8 Junie by Buffelspoort Kampterrein. [email protected] of Annemarie op 082 936 9874 Spektrum Podcasts...more14minPlay
March 19, 2025Ps Immanuel Landman oor die Teach Every Nation materiaal.Johann Els gesels met Ps Immanuel Landman van Elim Gemeente in Hatfield. Hy is tans besig om deur die land te reis om predikante toe te rus met Teach Every Nation se materiaal. Spektrum Podcasts...more22minPlay
March 18, 2025Arno Claasen - God is goedOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Ps Arno Claassen is hoof pastoor van die Life Wise Akademie en hy gesels vanmiddag oor “God is goed.” Spektrum Podcasts...more4minPlay
March 18, 2025Dr Stefan Schoeman oor HartsorgAs deel van Hartbewustheidsmaand kuier Johann met Dr Stefan Schoeman (ook bekend as Dok Stef) vanmiddag oor hoe om ons hart te versorg, en hoekom ons harte so sukkel deesdae. Spektrum Podcasts...more33minPlay
March 18, 2025Wynand du Preez - Die sorge van die leweOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die sorge van die lewe” uit Matt 6:25 Spektrum Podcasts...more7minPlay
March 13, 2025Ds Janlu Kuyler: Raak betrokke maar raak ook stilDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “Raak betrokke, maar raak ook stil” uit Ps Jak 1:27 Spektrum Podcasts...more6minPlay
March 13, 2025Kalaharistories: Die Skepper God se slagdingHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die Skepper God se slagding” uit Maleagi 1:13-14 Spektrum Podcasts...more5minPlay
March 12, 2025Gateway NewsGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.