Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.
October 31, 2024Ds Janlu Kuyler - Jesus is reg by jouDs Janly Kuyler (Dominee van NG Robertson) is van nou af weelliks op die lug met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons begin by Hoofstuk 1 vers 1 met sy boodskap: “Jesus is reg by jou.” Spektrum Podcasts...more4minPlay
October 31, 2024Jacolene du Plooy - speel weer met jou kindersJohann Els gesels met Jacolene du Plooy, ‘n spelterapeut en kinderboekskrywer van Pretoria. Jacolene se passie is om ouers en kinders te bemagtig met die vaardighede om emosioneel gesond en sosiaal bekwaam te wees Sy deel oor die onvervangbare waarde van “speel” met ouers, onderwysers en versorgers landswyd Spektrum Podcasts...more14minPlay
October 30, 2024Gateway NewsGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
October 30, 2024Dr Stefan Schoeman oor die wonder van genetikaJohann Els gesels met Dr Stefan Schoeman. Hy praat graag oor DNA se rol in kinderontwikkeling en programering. Dit is nou naas sy pad met die Here natuurlik ook. Spektrum Podcasts...more20minPlay
October 30, 2024Etienne Beaud - Thought for Expats - FoodWe start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which will be podcasted for you to relisten or send on as you feel the need. Today’s theme – food. Spektrum Podcasts...more5minPlay
October 29, 2024Ps Japie Venter: vasgeloop in jou egoOns volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vasgeloop in jou ego uit ROMEINE 12:3 NLV“Namens Hom wat my in sy genade tot sy apostel gemaak het, sê ek aan elkeen van julle dat jy nie jouself moet oorskat nie, maar dat jy jouself nugter moet beoordeel volgens die geestelike toerusting wat God aan jou toebedeel het. “ Spektrum Podcasts...more5minPlay
October 29, 2024Dr Gustav Gous: nabyheid en intimiteitDr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Nabyheid en intimiteit in verhoudings.” Spektrum Podcasts...more6minPlay
October 29, 2024Johan CronjéJohann Els gesels met Johan Cronjé van Brackenfell Kaapstad, oor sy pad met maagkanker, en hoe die Here met hom was toe sy maag verwyder moes word. Dit na ‘n lewe in die bediening as pastoor en in opleiding van studente wat in voltydse bediening wou ingaan. Spektrum Podcasts...more18minPlay
October 29, 2024Wynand du Preez - Moenie die verlede verromantiseer nieOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Moenie die verlede verromantiseer nie” uit Prediker 7:10 Spektrum Podcasts...more6minPlay
October 24, 2024Kalaharistories - BaasskapHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Baasskap” uit Spreuke 4:23 en Matt 15: 11B Spektrum Podcasts...more7minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.