Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
April 09, 2025Vernon Barnard: gebroke maar heelCharles van Onselen gesels met Vernon Barnard oor sy pad met sy sig en sy musiek en natuurlik sy pad met Jesus. Spektrum Podcasts...more18minPlay
April 09, 2025Huweliksfokus: Negatiewe geselsOns skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor die klein jakkalsies in die huwelik en vandag: “Negatiewe gesels.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
April 08, 2025Arno Claasen - Jesus het gekom om te redOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Ps Arno Claassen is hoof pastoor van die Life Wise Akademie en hy gesels vanmiddag oor “Jesus het gekom om ons te red.” Spektrum Podcasts...more4minPlay
April 08, 2025Wynand du Preez - Wat sal ek opoffer?Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Wat sal ek opoffer om Hom te volg?” en ons lees vanaf Matt 10:34. Spektrum Podcasts...more6minPlay
April 03, 2025Ds Janlu Kuyler - Niks is belangriker as die kruis van Christus nieDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “Niks is belangriker as die Kruis van Christus nie” uit Gal 6:14. Spektrum Podcasts...more6minPlay
April 03, 2025Kalaharistories - Leë graf geloofHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Leë graf geloof” uit Johannes 20:8 Spektrum Podcasts...more7minPlay
April 03, 2025Prof Chris Lamprecht - 'n Legende in Afrikaanse musiekJohann Els gesels met Prof Chris Lamprecht wat onlangs op 97, deur die FAK vereer is vir sy lewenslange bydrae tot die musiekwêreld. Dit was tydens die eeufeesjaar vieringe van die FAK waar hulle dankbaarheid bewys het aan die legendes van Afrikaans. Spektrum Podcasts...more35minPlay
April 02, 2025Gateway NewsGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
April 02, 2025Angus Buchan: God is moving in SAJohann Els is speaking to Angus Buchan about why he took a two year break from live events (Gateway News) and what made him start up again now at Jeffreys. Also the event in the Cape in November that addresses the crisis in gangsterism in the area. Spektrum Podcasts...more20minPlay
April 02, 2025Huweliksfokus: Te min romanse?Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, praat oor die klein jakkalsies in die huwelik en vandag: “Te min romanse?” Spektrum Podcasts...more5minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.