Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Lindie Strydom inspireer soos altyd!
    Lindie Strydom beskryf haarself as “Lief-vir-die-Here vrou, ma, spreker, skrywer, storieverteller, waarnemer, aanbieder & aktrise”. Sy is ons spreker by ons Radiokansel Damesoggend 8 Augustus, waarna al ons dames mos elke jaar so uitsien en ons kuier vanmiddag met haar so tussendeur haar opnames vir Televisie deur. Spektrum Podcasts
    12 min
  • Ds Janlu Kuyler - deel van mekaar
    Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 4 met die tema: “Deel van mekaar”. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Kalaharistories - skaam skaam stories
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Skaam Skaam Stories” uit Eksodus 3:6 Spektrum Podcasts
    6 min
  • Jannie Pelser: Nuus insig
    Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Vandag: jou besluite het impak. Spektrum Podcasts
    5 min
  • Huweliksfokus: wat is vuil baklei?
    Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Wat is vuil baklei?” Spektrum Podcasts
    5 min
  • Retief Burger: Morele Gesag
    Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor morele gesag n.a.v. jou “konsekwentheid, nederigheid en intimiteit.” Spektrum Podcasts
    6 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…