Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
June 03, 2025Theo en Jan-Francis Vorster oor God in siekteCharles van Onselen gesels met boeties Theo Vorster en Jan-Francis Vorster, oor die gesondheidspad wat hulle onlangs gestap het saam met Jesus. Jan-Francis het al twee brein operasies gehad… Spektrum Podcasts...more17minPlay
May 29, 2025Ds Janlu Kuyler - Die Agenda van die Heilige GeesDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor sy tema: Die agenda van die Heilige Gees, nosteeds uit Johannes 14 Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 29, 2025Kalaharistories - Sharlemaine se soekeHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sharlemaine se soeke” uit Deut 30:19 Spektrum Podcasts...more7minPlay
May 28, 2025Gateway News 28 MayGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 28, 2025Francois Boyce se Hoezit Samelewing lag lag soJohann Els kuier met Francois Boyce van Hoezit Samelewing oor hoe elke ou iets unieks het om iemand anders effektief te bereik met die evangelie. Spektrum Podcasts...more12minPlay
May 27, 2025Gretha Wiid oor invloed in die koninkrykCharles van Onselen gesels met Gretha Wiid oor hoe om jou invloed te gebruik vir Sy Koninkryk Spektrum Podcasts...more14minPlay
May 22, 2025Ds Janlu Kuyler - Die belofte van die Heilige GeesDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: “Die belofte van die Heilige Gees”, weer uit Johannes 14 Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 22, 2025Kalaharistories: Doek sagte OreHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Doek sagte Ore” uit Psalm 10:17 Spektrum Podcasts...more7minPlay
May 21, 2025Gateway News 21 MayGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 21, 2025Mandy Leigh Grobler se kronkelpad na JesusJohann Els gesels met Mandy Leigh Grobler oor haar artikel in Lig.co.za met die titel: 11 jaar verslaaf, 18 jaar skoon: ‘My storie is een van genade, genesing en tweede kanse’ Spektrum Podcasts...more13minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.