Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
June 26, 2025Kalaharistories: Winter se finale rusHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Winter se finale rus” uit Matt 25:21 Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 26, 2025Brenda McGuire - a Biblical perspective on FundraisingToday we are speaking to Brenda McGuire, a Fundraising Consultant “BASED” in the USA, about the Biblical foundation for fundraising for any Christian organisation. Spektrum Podcasts...more18minPlay
June 25, 2025Jannie Pelser - Nuus InsigNet na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 25, 2025Huweliksfokus: Wat is uitpraat nou eintlik?Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Wat is uitpraat nou eintlik?” Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 24, 2025Retief Burger - Hoe kan ons groei mbt morele gesagOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor “Waar en hoe kan ons groei m.b.t. ons morele gesag? Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 24, 2025Dr Eugene Botha nooi jou Rusland toeJohann Els gesels met Dr Eugene Botha, eienaar van Blue Marble Entertainment. In samewerking met Radiokansel bied hy 'n fassinerende toer na Rusland aan van 8 tot 17 September. Spektrum Podcasts...more16minPlay
June 24, 2025Wynand du Preez - Wat ons prysgee vir geldOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Wat ons sal prysgee vir geld” uit Mattheus 26 Spektrum Podcasts...more4minPlay
June 19, 2025Ds Janlu Kuyler: Dink nuut, word nuut, leef nuutDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 2 oor “Dink nuut, Word nuut, Leef nuut.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 19, 2025Kalaharistories: Die hart se toegangshekHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die hart se toegangshek” uit Gen 30:27 Spektrum Podcasts...more8minPlay
June 19, 2025Letsie van der Bank oor die DamesoggendJohann Els gesels met Letsie van der Bank oor die Radiokansel se spog Damesoggend wat in Augustus plaasvind. Spektrum Podcasts...more11minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.