Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
August 14, 2025Ds Janlu Kuyler - Empatie teenoor anderDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:15 - 17 met die tema: Empatie teenoor ander. Spektrum Podcasts...more5minPlay
August 14, 2025Kalaharistories: kies nou kies reg.HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kies nou kies reg” uit Jakobus 4:8-10 Spektrum Podcasts...more8minPlay
August 14, 2025Kayly van Wyk kyk vasberade boontoeKayly van Wyk kuier by Sanet Deysel in die ateljee. Sy moes vroeg in haar lewe hard grootword en het in Jakaranda Kinderhuis in Huis 12 by Tannie Cornelia Du Plessis ’n vastrapplek gekry. Daar was sy met liefde en geduld gelei, geleer en raakgesien, en vandag het sy groot drome vorentoe. Spektrum Podcasts...more58minPlay
August 13, 2025Jannie Pelser - NuusinsigNet na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 13, 2025Caylin Prince: Decline Pity Parties & Invite MercySanet Deysel is speaking to Caylin Prince about her book, Decline Pity Parties & Invite Mercy, in which she shares her own journey from sulking to surrender, and equips readers to do the same. Spektrum Podcasts...more13minPlay
August 13, 2025Huweliksfokus: DoodloopstraatOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat Deon oor die tema: “Doodloopstraat” Spektrum Podcasts...more5minPlay
August 12, 2025Retief Burger - Sy TeenwoordigheidOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “Die Here se teenwoordigheid.” Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 12, 2025Annemarie Esterhuizen oor die Skattejag WoordkampJanine van Niekerk gesels met Annemarie Esterhuizen oor die Radiokansel Skattejag Woordkamp wat 10 - 12 Okt by die ATKV Buffelspoort v 9874akansieoord plaasvind. Kontakbesonderhede: [email protected] en haar nommer is 082 936 Spektrum Podcasts...more20minPlay
August 12, 2025Wynand du Preez - Pasop vir GierigheidOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Pasop vir gierigheid” uit Lukas 12:13 Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 07, 2025Ds Janlu Kuyler: Die effek op jou vervolgersDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:14 met die tema: Die effek op jou vervolgers. Spektrum Podcasts...more4minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.