Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.
July 29, 2025Wynand du Preez - Geseënd is die armes ookOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Geseënd is die armes ook” uit Luk 6. Spektrum Podcasts...more6minPlay
July 29, 2025Retief Burger - GehoorsaamheidOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “Gehoorsaamheid” uit Joh 15:10 Spektrum Podcasts...more6minPlay
July 24, 2025Ds Janlu Kuyler - op die altaarDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:9 met die tema: Op die Altaar Spektrum Podcasts...more4minPlay
July 24, 2025Kalaharistories - In plaas daarvanHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “In plaas daarvan” uit Ef 4:23 - 24 Spektrum Podcasts...more7minPlay
July 24, 2025Moody's Bible Insitute - Faith BarendsJanine van Niekerk gesels met Faith Barends oor haar ervaring van die Moody's Bybelverrykingskursus wat sy by Radiokansel gedoen het. Spektrum Podcasts...more20minPlay
July 23, 2025Jannie Pelser - Nuus insigNet na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Spektrum Podcasts...more6minPlay
July 23, 2025Huweliksfokus: WoedeOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat Deon oor die tema: “Woede.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
July 22, 2025Retief Burger - As julle in My blyOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “As julle in My bly” uit Joh 15 Spektrum Podcasts...more5minPlay
July 22, 2025Wynand du Preez - Volg Hom, nie net Sy hand nieOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Volg Hom, nie net Sy Hand nie” uit Lukas 5:4 Spektrum Podcasts...more6minPlay
July 17, 2025Ds Janlu Kuyler - Doen wat jy belyDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:6-8 met die tema: Doen wat jy bely.” Spektrum Podcasts...more7minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.