Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Ds Janlu Kuyler - Ten Spyte van alles
    Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die evangelie versprei word ten spite van alles in Handelinge 12. Spektrum Podcasts
    7 min
  • Kalaharistories - 'n Hartsaak
    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n Hartsaak” uit Rom 8:26-27 Spektrum Podcasts
    7 min
  • Ferdinand W Gernandt -The God Assignment
    Met al die onheilsnuus en donker berigte in die media deesdae, het ons iets inspirerends en hoopvols vir jou. Ons gesels met Ferdinand W Gernandt oor sy boek, The God Assignment, wat sy aangrypende reis deur valse beskuldigings, onregmatige gevangenisstraf en geestelike oorlogvoering beskryf, en hoe hy nie as ’n slagoffer daaruit gekom het nie, maar as ’n instrument vir Goddelike doel. Spektrum Podcasts
    25 min
  • Retief Burger - Hoe help jy ander in oorwining leef?
    Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en vandag gaan hy voort met sy reeks: “Hoopvol” en verduidelik hy “Hoe help ek ander in oorwinning leef?” uit Rom 15, Ef 15 en Gal 6:2 Spektrum Podcasts
    9 min
  • Adriaan Adams oor Missio Dei in die kerk
    Johann Els gesels met Adriaan Adams van FTLT en MOTE, oor sy artikel wat die vraag vra: het die institusionele kerk haar verbintenis tot Missio Dei verloor, of is sy bloot besig om by ’n veranderende aan te pas? Spektrum Podcasts
    19 min
  • Wynand du Preez - Help waar jy kan
    Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help waar jy kan” uit Handelinge 2 Spektrum Podcasts
    7 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…