Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
February 05, 2025Ds Riaan Jonker kamp op die dak!Maroela Media vertel ons van ‘n Ds van NG Nigel Oos Gemeente wat sy gemeente gemotiveer het met ‘n ongewone idee. Ds Riaan Jonker moes toe sy belofte nakom en op die dak van die kerk uitkamp vir ‘n nag. Ons moes net die storie hoor... Spektrum Podcasts...more17minPlay
February 04, 2025Dr Gustav Gous: Sien dinge regDr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy tema: “Sien dinge Reg.” Spektrum Podcasts...more6minPlay
February 04, 2025Mighty Women in God - Anné BlomJohann Els kuier met Anné Blom. Sy is ‘n spreker by die Mighty Women in God konferensie 7 – 9 Maart by Parys, vanwee haar hart vir vroue en hoe sy uit haar liefde vir Jesus vroue bedien soos net ‘n vrou kan. Spektrum Podcasts...more11minPlay
February 04, 2025Wynand du Preez - afhanklikheid vir FinansiesOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Afhanklikheid van God vir finansies” uit Mattheus. Spektrum Podcasts...more5minPlay
January 30, 2025Ds Janlu Kuyler - Openbaring oor LaodisiaDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 3:14-22 waar Hy praat met die Gemeente van Laodisia Spektrum Podcasts...more7minPlay
January 30, 2025Kalaharistories - Maak soos Hy maakHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Maak soos Hy maak” uit Joh 13:14 Spektrum Podcasts...more8minPlay
January 29, 2025GatewayGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
January 29, 2025Tim and Demi-Leigh Tebow in SAJanine van Niekerk is speaking to Tim and Demi-Leigh Tebow about their testimonies and their visit to SA with Passion and Ps Louis Giglio Spektrum Podcasts...more17minPlay
January 28, 2025Dr Gustav Gous - leierskap en volgelingskapDr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy tema: Leierskap en volgelingskap Spektrum Podcasts...more3minPlay
January 28, 2025Stass oor Nuwe Lof in SAJohann Els kuier met Stass van Onbeskaamd, wat deel is van die hele Nuwe Lof Beweging, wat nuwe musiek vir lof en aanbidding in kerke landswyd skep deur ‘n hele spul aanbiddingsleiers wat saamwerk daaraan. Mense soos Louis Brittz, Retief Burger, Stella, Zaretha en nog vele meer. Hulle gaan landswyd werkswinkels vir Aanbiddingsleiers aanbied in 2025. Spektrum Podcasts...more16minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.