Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Kalaharistories: jou naam, jou regte naam
    HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Jou naam, jou regte naam” uit Fil 2:5-11. Spektrum Podcasts
    9 min
  • Viva Expats: Etienne Beaud about xenophobia
    We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which will be podcasted for you to relisten or send on as you feel the need. Today’s theme – Xenophobia Spektrum Podcasts
    5 min
  • Ps Japie Venter - Hou buite hou binne
    Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Hou buite hou binne” uit MATTEUS 5:8 NLV
    “Gelukkig is dié wie se harte volkome op God gerig is, want hulle sal vir God sien.” Spektrum Podcasts
    4 min
  • Wynand du Preez - Tyd en geleentheid
    Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Tyd en Geleentheid” uit Prediker 9 Spektrum Podcasts
    7 min
  • Ds Janlu Kuyler: Is jy gereed?
    Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is van nou af weelliks op die lug met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 1 vers 7 - 8 met sy boodskap: “Is jy gereed?” Spektrum Podcasts
    5 min
  • Kalaharistories: Daantjie Doring se Toring
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Daantjie Doring se toring” uit Rom 11:36 Spektrum Podcasts
    7 min
  • Elmarie Berry kook met liefde
    Johann Els gesels met Elmarie Berry, wiese resepteboek, The Table, vir die Gourmand-prys, een van die grootste internasionale pryse vir kookboeke, benoem is. Sy is die een wat van nou af weekliks haar resepte met ons gaan deel. Maar eers wil ons haar pad saam met Jesus ook ontdek. Spektrum Podcasts
    17 min
  • Gateway News
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week Spektrum Podcasts
    6 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…