Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Ps Japie Venter: vasgeloop in jou ego
    Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vasgeloop in jou ego uit ROMEINE 12:3 NLV
    “Namens Hom wat my in sy genade tot sy apostel gemaak het, sê ek aan elkeen van julle dat jy nie jouself moet oorskat nie, maar dat jy jouself nugter moet beoordeel volgens die geestelike toerusting wat God aan jou toebedeel het. “ Spektrum Podcasts
    5 min
  • Johan Cronjé
    Johann Els gesels met Johan Cronjé van Brackenfell Kaapstad, oor sy pad met maagkanker, en hoe die Here met hom was toe sy maag verwyder moes word. Dit na ‘n lewe in die bediening as pastoor en in opleiding van studente wat in voltydse bediening wou ingaan. Spektrum Podcasts
    18 min
  • Kalaharistories - Baasskap
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Baasskap” uit Spreuke 4:23 en Matt 15: 11B Spektrum Podcasts
    7 min
  • Isabella Olivier: Kleine Krummels Kook
    Ons gesels met Isabella Olivier oor haar hart om gesinne meer saam te kry kosmaak. Vandaar haar visie vir Kleine Krummels waar sy die kinders leer bak en brou, en alles wat daaruit vloei. Soos bv die Kleine Krummels - Kleine Wonders Ekspo wat die 2de Nov plaasvind. Spektrum Podcasts
    12 min
  • Gateway News for the week
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Hildegard Havenga oor die beste leerspasie
    Johann Els gesels met tiener smaakmaker Hildegard Havenga, oor haar Maroela Media artikel: Maak jou kamer eksamengereed. Met die matriekeksamens wat fluks aan die gang is, is hierdie fantastiese raad vanmiddag. Spektrum Podcasts
    19 min
  • Japie Venter: blaas moed in ander in
    Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema:” Blaas moed in ander” uit 1 TESSALONISENSE 5:11 NLV
    "Daarom, soos julle reeds doen, moet julle aanhou om mekaar moed in te praat en geestelik op te bou." Spektrum Podcasts
    4 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…