Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Wynand du Preez - waardeer wat jy het
    Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Waardeer wat jy het” uit Prediker 6:9 Spektrum Podcasts
    5 min
  • Kalaharistories: Nie so hoog nie asb
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Nie so hoog nie asb” uit Rom 10:14 Spektrum Podcasts
    8 min
  • Lynette Beer se nuwe platvorm
    Johann Els gesels met motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer oor haar nuwe platvorm wat eersdaags bekendgestel word. Sy is elke Donderdag oggend op Goeie Nuus Tyd met woordgebasseerde inspirasie en haar potgooie is van die mees populêre insette op ons platvorm, so ons wil graag opvang met wat nuut is in haar eie bediening op die oomblik. Spektrum Podcasts
    17 min
  • Gateway News
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Ps Japie Venter: Deur dik en dun
    Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Deur dik en dun” uit SPREUKE 17:17 NLV
    "Op ’n vriend se lojaliteit kan jy altyd reken. Jou broer is gebore om jou te help wanneer daar probleme is. " Spektrum Podcasts
    4 min
  • Danie van Loggerenberg - Child Protection Hotline
    I Am Youth en Child Protection Hotline bied gratis beradingsdienste spesifiek vir jongmense aan. Hierdie inisiatief het ten doel om beradingsdienste te verskaf deur opgeleide en ervare beraders wanneer dit nodig is, en die diens is toeganklik deur 'n eenvoudige WhatsApp- boodskap, 'n oproep of SMS. Johann Els gesels met Danie van Loggerenberg, Stigter en HUB van Child Protection Hotline hieroor. Spektrum Podcasts
    14 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…