Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,010 episodes available.
November 26, 2020Dink Dave 26 November 2020Dave Pepler praat oor hoe voëls vrugte eet, baardskeerders, rysmiere, duisendpote, stofstorms, magnete en doplose slakke....more12minPlay
November 25, 2020RSG Help 25 November 2020 (Boks voer vir 'n boer)RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. boks-voer-vir-n-boer.myshopify.com...more9minPlay
November 24, 2020Tegnologie 24 November 2020Ettienne Ludick vertel hoe jy alles wat jy al op Facebook gelaai en gedoen het, in een stap kan aflaai....more2minPlay
November 19, 2020Dink Dave 19 November 2020Dave Pepler praat oor kiewiete, tamaties, akkedisse, groen heuning, paddas, wurms in snoek en hoekom mense nog nie stede onder die see gebou het nie....more12minPlay
November 18, 2020RSG Help 18 November 2020RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes.Breederivier Hospieswww.hospicebreederiver.org.za...more9minPlay
November 17, 2020Tegnologie 17 November 2020Ettienne Ludick praat oor nuwe navorsing wat wys dat mense wat videospeletjies speel, vroliker is as mense wat dit nie doen nie. En 'n gemeenskap op die Engelse platteland het 'n groot skok gekry toe hulle vra vir veseltoegang tot die internet....more2minPlay
November 12, 2020Dink Dave 12 November 2020Dave Pepler praat oor ‘n voël wat ‘n luisteraar gesien het, hoe die aarde van die maan af lyk, die veiligheid van ou kosblikke, of katte olywe mag eet, duiwe, of diere bosluiskoors kry, en hoekom visse se lippe nie bloei nie....more13minPlay
November 11, 2020RSG Help 11 November 2020RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes.HECTIC PROMOTIONSwww.hecticpromotions.co.za...more10minPlay
November 10, 2020Tegnologie 10 November 2020Ettienne Ludick praat oor aanlynafsprake en politiek, en Apple se voorneme om dieselfde mikroskyfies in hulle rekenaars te gebruik as wat daar in die iPhone is....more2minPlay
November 05, 2020Dink Dave 5 November 2020Dave Pepler praat oor rooigety, swaeltjies, bosluise, appelkooskonfyt, peperbome en perdevlieë....more11minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,010 episodes available.