Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
January 12, 2021Tegnologie 12 Januarie 2021Ettienne Ludick kyk na die Whatsapp-privaatheidsdebakel....more2minPlay
January 07, 2021Dink Dave 7 Januarie 2021Dave Pepler praat oor pappegaaie se reuksintuig, kameelperde, bergskilpaaie, molle en die verdamping van water uit 'n swembad....more11minPlay
January 06, 2021RSG Help 6 Januarie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes.Willow Creek AkademieMiddelburg, Oos-Kaap079-900-6482...more13minPlay
January 05, 2021Tegnologie 5 Desember 2021Ettienne Ludick praat oor die nuwe werkersvakbond by Google, en die toekoms van rolprentteaters....more2minPlay
December 30, 2020RSG Help 30 Desember 2020RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes.Ondersteuning van kinders naskool in Ennerdale-omgewing[email protected]073-239-3742...more4minPlay
December 29, 2020Tegnologie 29 Desember 2020Ettienne Ludick kyk na PCMag se lys van top selfoontoepassings....more2minPlay
December 24, 2020Dink Dave 24 Desember 2020Dave Pepler praat oor die nuwe coronavirus-variante, die voordele- en nadele as die oseane varswater sou wees, swaeltjies wat eierdoppe eet, die nagtelike migrasie van flaminke, stikstof in motorbande, en die moontlike invloed van lugreëlaars op reënval....more14minPlay
December 23, 2020RSG Help 23 Desember 2020 (Jak127)RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. https://jak127.org/...more9minPlay
December 22, 2020Tegnologie 22 Desember 2020Ettienne Ludick kyk na Forbes-tydskrif se tegnologie-voorspellings vir 2021....more2minPlay
December 17, 2020Dink Dave 17 September 2020Dave Pepler praat oor hoe primate kleintjies grootmaak, die moontlikheid van intelligente lewe op ander planete, walvisse wat strand, geestessiektes by diere, die vernietiging van die Amasone se reënwoude, die verskil tussen lobster en crayfish, die verskil tussen falcon en hawk, en die invloed van windplase op die natuurlewe....more16minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.