Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
February 02, 2021Tegnologie 2 Februarie 2021Ettienne Ludick praat oor virusse en kuberaanvalle op jou rekenaar by die huis....more2minPlay
January 28, 2021Dink Dave 28 Januarie 2021Dave Pepler praat oor bye, duiwe se vliervermoë, die benamings van storms, fisante en tarentale, migrerende voëls, die coronavirus se lewensduur buite die liggaam, en paddas....more11minPlay
January 27, 2021RSG Help 27 Januarie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. TechoLife Wise Stigting technolifewise.org...more14minPlay
January 26, 2021Tegnologie 26 Januarie 2021Ettienne Ludick praat oor Google wat dreig om uit Australië te onttrek, en tegnologie wat jou een van die dae sal toelaat om met jou gesig te betaal!...more3minPlay
January 21, 2021Dink Dave 21 Januarie 2021Dave Pepler praat oor akkerbome, hadedas, insekte se eksoskelette, wit spreeus, wespes en die water wat wilde diere drink,....more13minPlay
January 20, 2021RSG Help 19 Januarie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. JBay Recycling Project [email protected] jbayrecyclingproject.org...more8minPlay
January 19, 2021Tegnologie 19 Januarie 2021Ettienne Ludick praat oor 'n armband wat jou gemoedstoestand kan bepaal....more2minPlay
January 19, 2021Swartwater op SABC2Willem Pelser gesels met Helene Truter oor die nuwe reeks van Swartwater wat op SABC2 begin....more12minPlay
January 14, 2021Dink Dave 14 Januarie 2021Dave Pepler praat oor larwes, myt wat kwikstertjies teister, of diere bloedgroepe het, ringnekduiwe, diere wat onder die grond leef, giftige paddas, en verkleurmannetjies....more12minPlay
January 13, 2021RSG Help 13 Januarie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes.I Dare You Foundation[email protected]FB: I Dare You Foundation...more10minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.