Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
March 23, 2021Tegnologie 23 Maart 2021Ettienne Ludick praat oor Facebook se nuwe slimarmband....more2minPlay
March 18, 2021Dink Dave 18 Maart 2021Dave Pepler praat oor diere se bloedgroepe; of insekte siek word; hoekom manlike soogdiere tepels het; sprinkane; geitjies; otters; parasiete; en of diere en insekte sosiale afstand handhaaf wanneer hulle siek is....more14minPlay
March 17, 2021RSG Help 18 Maart 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes....more8minPlay
March 16, 2021Tegnologie 16 Maart 2021Ettienne Ludick praat oor Instagram wat maatreëls in plek gaan stel om te keer dat volwassenes boodskappe aan kinders kan stuur, en 'n man wat tien Bitcoins verloor het in 'n slenter....more2minPlay
March 11, 2021Dink Dave 11 Maart 2021Dave Pepler praat oor sonskade aan die vel; muise wat seep eet; wurms op 'n broodboom wat wip as daar harde klanke is; hoe slange paar; of malvaplante slange weghou; of duiwe verveer; en hoekom slakke skuim as hulle met sout in aanraking kom;...more11minPlay
March 09, 2021Tegnologie 9 Maart 2021Ettienne Ludick praat oor die eerste twiet op Twitter wat opgeveil gaan word, en slimfoonmakers wat kyk na fone wat in tablette kan verander....more2minPlay
March 04, 2021Dink Dave 4 Maart 2021Dave Pepler praat oor muf op brood; oorkruipers; skilpaaie; vlermuise; akkedisse; Kaapstad se weer sonder Tafelberg; en die coronavirus....more10minPlay
March 03, 2021RSG Help 3 Maart 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede https://ncpd.org.za/ ncpd.org.za...more11minPlay
March 02, 2021Tegnologie 2 Maart 2021Ettienne Ludick praat oor grond in die Amasone wat onwettig aanlyn verkoop word; en robotstofsuiers wat "dronk" optree ná 'n sagtewareopgradering....more3minPlay
February 25, 2021Dink Dave 25 Februarie 2021Dave Pepler praat oor miere; wolnekooievaars; erdwurms; en valke....more8minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.