Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
February 24, 2021RSG Help 24 Februarie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes.Lichies omgee082-411-2658...more6minPlay
February 23, 2021Tegnologie 23 Februarie 2021'n Skool in Kalifornië loop sy rieme styf met aanlynvergaderings. WhatsApp sê jy moet voor 15 Mei sy nuwe bepalings en voorwaardes aanvaar anders sal jy nie meer boodskappe kan stuur nie....more2minPlay
February 18, 2021Dink Dave 18 Februarie 2021Dave Pepler praat oor hondsdolheid; sonsteek by diere; springhase; boomwortels; reënspinnekoppe; perdebye;...more10minPlay
February 17, 2021RSG Help 17 Februarie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Projects 4 Preemies https://projects4preemies.co.za/ projects4preemies.co.za...more10minPlay
February 16, 2021Tegnologie 16 Februarie 2021Ettienne Ludick praat oor Jaguar Land Rover se plan om teen 2030 net elektriese voertuie te vervaardig, en die akkuraatheid van slimfoon-toepassings wat jou suurtofvlakke meet....more2minPlay
February 11, 2021Dink Dave 11 Februarie 2021Dave Pepler praat oor die oopmaak van die mond van die St. Lucia-rivier; wat duisendpote eet; of die groot katte soos leeus en luiperds nes huiskatte urineer; of die maan 'n invloed op die vlak van 'n boorgat se water het; lourierbome; honde se ore wat deur vlieë gesteek word; en of spinnekoppe water drink....more11minPlay
February 10, 2021RSG Help 10 Februarie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Reach for Recovery https://www.reach4recovery.org.za/ www.reach4recovery.org.za...more9minPlay
February 09, 2021Tegnologie 9 Februarie 2021Ettienne Ludick praat oor die impak wat sosiale media op kinders het, en 'n jong man wat doodgeskiet is terwyl hy 'n video gemaak oor 'n fop rooftog....more2minPlay
February 04, 2021Dink Dave 4 Februarie 2021Dave Pepler praat oor roofdierwelpies, paddastoele, hoe diere op musiek reageer, romans, skilpaaie se dieet en muggies....more12minPlay
February 03, 2021RSG Help 3 Februarie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Wings and Wishes https://www.wingsandwishes.org/ +27 (0)41 395 4092 www.wingsandwishes.org...more10minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.