Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een le... more
FAQs about Stellenbosch Gemeente Preke:How many episodes does Stellenbosch Gemeente Preke have?The podcast currently has 174 episodes available.
June 16, 202416 Junie 2024 || Wanneer Is Ons? | Oomblikke || André Serfontein“Real spirituality demands that we care enough about all the moments of life to live all of them well.” - Joan Chittister...more38minPlay
June 09, 202409 Junie 2024 || Wanneer Is Ons? | Vandag || Pieter Roeloffse“How we spend our days is, of course, how we spend our lives. What we do with this hour, and that one, is what we are doing…[is who we are becoming]” - Annie Dillard...more44minPlay
June 02, 202402 Junie 2024 || Wanneer Is Ons? | Seisoene || André SerfonteinPrediker 3"Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd..."Wat is ek besig om te leer van die seisoen wat ek tans beleef?Waarheen roep dit my?...more35minPlay
May 26, 202426 Mei 2024 || Wanneer Is Ons? | Leeftyd || André Serfontein“To recognize one’s connection with the Spirit in history is to change oneself and the way one acts. It’s like living amid the cacophony of the modern world and finally discerning the beat of the Spirit in history and knowing how to dance in time.” - Charles Taylor...more37minPlay
May 12, 202412 May 2024 || In die lig | Verhoudings || Pieter Roeloffse“Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het.” Lukas 1:38...more43minPlay
May 09, 202409 May 2024 || Hemelvaart || Pieter RoeloffseWelkom by ons hemelvaart-refleksie op hierdie doodgewone Donderdag, waar ons vir ’n oomblik stop om die wonder van hierdie dag, en daarom elke ander dag, te onthou....more28minPlay
May 05, 202405 May 2024 || In die lig | My wil || André Serfontein“The will of God is not a ‘fate’ to which we submit but a creative act in our life producing something absolutely new . . . something hitherto unforeseen by the laws and established patterns. Our cooperation, seeking first the Kingdom of God, consists not solely in conforming to laws but in opening our wills out to this creative act which must be retrieved in and by us.”- Thomas Merton...more43minPlay
April 28, 202428 April 2024 || In die lig | Liggaam || André Serfontein“The Word become flesh and blood, and moved into the neighbourhood. We saw the glory with our own eyes, the one-of-a-kind glory, like Father, like Son, generous inside and out, true from start to finish.”- John 1 (The Message Translation)...more44minPlay
April 21, 202421 April 2024 || In die lig | Emosie || Pieter Roeloffse“Some of our beliefs merely deadened our humanity, instead of setting it free to develop richly in all it’s capacities under the influence of grace.” - Thomas Merton...more46minPlay
April 14, 202414 April 2024 || In die lig | Denke || Deon Botha"Hoe word my denke, gedagtes, verstand transformeer in die lig van die opstanding? Interessante tema omdat baie mense, juis op grond van rede en logika en verstand, beweer dat Jesus se opstanding nooit gebeur het nie. Hoe maak dit sin? Niemand kan tog uit die dood opstaan nie?So as die opstanding dan waar is, waarheid is - is die groot gevaar dat ons dink dit ’n waarheid is wat 2000 jaar gelede gebeur het waarna ons nou net staan en toekyk soos toeskouers. Dit is krities om te verstaan dat die opstanding nie iets is wat gebeur hét nie, maar steeds gebeur."- Deon Botha...more38minPlay
FAQs about Stellenbosch Gemeente Preke:How many episodes does Stellenbosch Gemeente Preke have?The podcast currently has 174 episodes available.