Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
February 28, 20151 Mar 2015Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens oor wat waarskynlik die omvattendste boek nog oor die geskiedenis van Afrikaans is. Die Storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika – Biografie van 'n taal dek aspekte soos die ontwikkeling van die taalkunde as 'n wetenskap, die verskeie taalfamilies en gebeure wat tot die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans gelei het, en gee ook 'n toekomsblik op die pad vorentoe vir Afrikaans....more23minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.