Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
January 17, 201518 JanIna Strydom praat met Gerhard van Huyssteen oor 'n splinternuwe opvoedkundige webdiens, Beter Afrikaans, wat gebruikers speel-speel met spelling kan help....more18minPlay
January 10, 201511 JanIna Strydom praat met die taalkundige, prof. Ernst Kotze, oor transliterasie – die gebruik om veral eiename te vertaal. Hy verduidelik in watter gevalle transliterasie gebruik word en die redes daarvoor....more18minPlay
January 03, 20154 JanProf. Wannie Carstens vertel van 'n besondere beraad, Stiltes van die Taal, wat hy by die Universiteit van Gent bygewoon het. Hy vertel ook van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans wat pas tot stand gekom het....more18minPlay
December 27, 201428 Dec 2014Magdaleen Kruger praat met prof. Naomi Morgan van Kovises se Departement Frans oor die vertaling van boeke van Frans na Afikaans....more18minPlay
December 21, 201421 Dec 2014Drr. Willem Botha en Fritz Lombard van die WAT beantwoord luisteraarsvrae oor die taal....more18minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.