Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
December 14, 201414 Dec 2014Watter invloed het jou ouers op wie jy is? Kan dit 'n verskil aan jou lewenskwaliteit maak om jou ouers werklik te leer ken? Louis en Lise vra of dit regtig nodig is om te weet wie jou ouers is, om te weet wie jy is, sodat jy jouself beter kan verstaan....more19minPlay
December 06, 20147 Dec 2014Magdaleen Krüger kyk na die toepassing van taalbeginsels in die neerskryf van landswette, en enkele regsbenaminge se korrekte Afrikaans....more19minPlay
November 29, 201430 Nov 2014Die nuwe voorsitter van die Afrikaanse Taalraad, prof. Annemarie Beukes, praat met Ina Strydom oor die ATR se uitdagings, en haar rol as voorsitter van die organisasie....more21minPlay
November 23, 201423 Nov 2014Wat is die verskil tussen 'n militante, 'n rebel en 'n esktremis?...more21minPlay
November 15, 201416 Nov 2014Wat veroorsaak die donderweer-klank en die blits wat ons sien? Jacqui January het 'n kundige genader n.a.v. luisteraarsnavrae....more20minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.