Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 721 episodes available.
June 29, 201429 Jun 2014Magdaleen Krüger kyk na die plasing van die werkwoord in 'n sin en die toepassing van die passief. Daar word ook hulde gebring aan die ontslape Joey de Koker....more19minPlay
June 14, 201415 Jun 2014Waar sou Afrikaans gewees het sonder woorde soos baie, bobotie en mantel? Kom vind uit wat die invloed van slawe-tale op die ontstaan van Afrikaans was....more20minPlay
June 09, 201410 Jun 2014Christelle van Tonder besoek Arcadia Primêre skool in Pretoria. Die skool het leerders wat 9 van die 11 amptelike Suid-afrikaanse tale praat. Elkeen van die leerders leer Afrikaans as tweede taal met entoesiasme aan....more9minPlay
June 08, 20148 Jun 2014Hoe word tolkdienste gebruik om moedertaalonderrig te bevorder.Christelle van Tonder maak 'n draai by 'n skool in Arcadia om te hoor hoe Afrikaans as tweede taal aangeleer word....more19minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 721 episodes available.