Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
June 08, 20148 Jun 2014Hoe word tolkdienste gebruik om moedertaalonderrig te bevorder.Christelle van Tonder maak 'n draai by 'n skool in Arcadia om te hoor hoe Afrikaans as tweede taal aangeleer word....more19minPlay
May 31, 20141 Jun 2014Waar kom name soos Amanda en Victor vandaan? In die program val die fokus op die invloed wat Latyn op Afrikaans gehad het....more20minPlay
May 24, 201425 May 2014Magdaleen Krüger vind meer uit oor kontemporêre Afrikaanse Taalkunde en Van der Merwe-afrikaans....more21minPlay
May 17, 201418 May 2014'n Unieke boek in teksredaksie word binnekort vrygestel en 'n projek om die Khoisantale te laat herleef, word bekendgestel....more21minPlay
May 10, 201411 May 2014Wat is 'n pedowee en solidus? Hark of haar 'n mens groenboontjies?...more19minPlay
May 04, 20144 May 2014Die fokus val op forensiese linguistiek, in die besonder outeursidentifikasie en forensiese semantiek en hoe dit onder meer in hofsake gebruik kan word....more17minPlay
May 01, 20141 May 2014Waar kom name soos Amanda en Victor vandaan? In die program val die fokus op die invloed wat Latyn op Afrikaans gehad het....more20minPlay
April 26, 201427 Apr 2014Luister na hoe 'n jong SAN-afstammeling gesels oor die ou SAN-tale. Hoor ook hoe daar in SAN gesing word....more10minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.