Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 755 episodes available.
June 09, 201410 Jun 2014Christelle van Tonder besoek Arcadia Primêre skool in Pretoria. Die skool het leerders wat 9 van die 11 amptelike Suid-afrikaanse tale praat. Elkeen van die leerders leer Afrikaans as tweede taal met entoesiasme aan....more9minPlay
June 08, 20148 Jun 2014Hoe word tolkdienste gebruik om moedertaalonderrig te bevorder.Christelle van Tonder maak 'n draai by 'n skool in Arcadia om te hoor hoe Afrikaans as tweede taal aangeleer word....more19minPlay
May 31, 20141 Jun 2014Waar kom name soos Amanda en Victor vandaan? In die program val die fokus op die invloed wat Latyn op Afrikaans gehad het....more20minPlay
May 24, 201425 May 2014Magdaleen Krüger vind meer uit oor kontemporêre Afrikaanse Taalkunde en Van der Merwe-afrikaans....more21minPlay
May 17, 201418 May 2014'n Unieke boek in teksredaksie word binnekort vrygestel en 'n projek om die Khoisantale te laat herleef, word bekendgestel....more21minPlay
May 10, 201411 May 2014Wat is 'n pedowee en solidus? Hark of haar 'n mens groenboontjies?...more19minPlay
May 04, 20144 May 2014Die fokus val op forensiese linguistiek, in die besonder outeursidentifikasie en forensiese semantiek en hoe dit onder meer in hofsake gebruik kan word....more17minPlay
May 01, 20141 May 2014Waar kom name soos Amanda en Victor vandaan? In die program val die fokus op die invloed wat Latyn op Afrikaans gehad het....more20minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 755 episodes available.