Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
April 19, 201420 Apr 2014Wat het 'n wurm gemeen met die naam krokodil? Bestuur 'n mens roekeloos EN nalatig, of roekeloos OF nalatig? Waar kom die UITDRUKKING OM AAN DIE AGTERSPEEN TE SUIG, vandaan?...more21minPlay
April 12, 201413 Apr 2014Met Engels wat so sterk in die sakewêreld gevestig is, wonder 'n mens soms of dit nog nodig is om moeite te doen met die vertaling van Engelse saketerme in Afrikaans....more17minPlay
April 05, 20146 Apr 2014Afrikaanse se unieke gebruik van die dubbele ontkenning, en die Universiteit van Johannesburg se besluit om Afrikaans by die Soweto-kampus aan te bied, word bespreek....more23minPlay
March 30, 201430 Mar 2014Leon van Nierop gesels met die voorsitter van die Suid-Afrikaanse taalraad...more16minPlay
March 23, 201423 Mar 2014Daar word gepraat oor simultane tolking en oor die Afrikaanse vertaling van die bekende strokiesprent, Asterix....more21minPlay
March 15, 201416 Mar 2014Die bande tussen Afrikaans en sy stamtaal Nederlands word bespreek en in die taalspeletjie val die fokus op die deelteken....more22minPlay
March 08, 20149 Mar 2014Daar is 'n bydrae oor die wortels van die Woordfees, jou spel-kennis word met diktee getoets en die rol van tolke kom onder die loep....more21minPlay
March 01, 20142 Mar 2014Daar word gesels oor nuwe vertaalsagteware wat vernoem is na Harry die Strandloper, die koppelteken-reëls word bespreek en daar is nuus ook 'n meertalige week in Soweto....more22minPlay
February 22, 201423 Feb 2014Daar word gepraat oor roekelose en nalatige bestuur en oor die woord waatlemoen....more21minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.