Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
November 09, 201310 Nov 2013Magdaleen Krüger kyk hoe verskil die woordeskat van kinders uit gegoede huise teenoor die van kinder…...more19minPlay
November 02, 20133 Nov 2013Wat is die verband tussen Gesang 2 en hef aan lê nog voor? Daar word gekyk na IT-terminologie in Afr…...more20minPlay
October 26, 201327 Oct 2013In taalnavrae word onder meer 'n verduideliking gegee oor historiese teenwoordige tyd en gepraat oor…...more20minPlay
October 19, 201320 OctDaar word gepraat oor die rol van die brein in spraak en taal. In die taalspeletjie hoor ons van vu…...more22minPlay
October 12, 201313 OctDie veranderende taalgebruik in letterkunde word bekyk en in die taalspeletjie is daar 'n paar spels…...more21minPlay
October 06, 20136 OctDie Woordwys-toekenning vir die beste boek oor Afrikaans is vanjaar toegeken aan Longman-HAT se AFRI…...more22minPlay
September 28, 201329 Sep 2013Wat is die Afrikaans vir phubbing? Wat beteken twansie en hoekom noem sommige mense 'n perd 'n goul.…...more23minPlay
September 21, 201322 Sep 2013Daar word gepraat oor Arabiese Afrikaans en ons wil van jou weet wat die Afrikaans vir Countrymusiek…...more19minPlay
September 01, 20131 Sep 2013Hoekom gebruik die kerk sy eie terminologie… woorde soos approbasie, traktement en pastoraat? Daar is ook weer ‘n diktee waar luisteraars kan saamspeel. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130901_DIE_TALE_WAT_ONS_PRAAT.mp3...more23minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.