Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
August 25, 201325 Aug 2013Wat is ‘n sjabloon? Waar kom die woord kafoefel vandaan? Sal die Stormers die Curriebeker wen as die “s” uit Stormerskaptein gehaal word....more21minPlay
August 18, 201318 Aug 2013Magdaleen Krüger gesels oor die herkoms van sekere kerk-terme en in die taalspeletjie kan jy jou spelling en kennis van literêre werke toets....more21minPlay
August 11, 201311 Aug 2013Magdaleen Krüger kyk na die vertaling van spyskaarte en kosname van die oorspronklike taal na Afrikaans en praat oor daardie, vir sommige soos Magdaleen, lelike woorde naamlik nasionalisasie en fassinasie....more22minPlay
August 04, 20134 Aug 2013Is dit abattoir of slagpale? Het jy geweet dat van die ongeveer 7 105 tale in die wêreld, sterf daar omtrent 12 per jaar uit? Maar daar is ook ‘n taal met meer as ‘n miljard sprekers....more25minPlay
July 28, 201328 Jul 2013Die taalnavrae-span praat onder meer oor grootword en grootraak, bos-lanser, assessering en evaluering en loop die snoek ‘aan’of ‘op’ die Weskus....more23minPlay
July 14, 201314 Jul 2013Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels....more20minPlay
July 07, 20137 Jul 2013Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels....more24minPlay
June 30, 201330 Jun 2013Magdaleen Krüger vind meer uit oor Afrikaans in die Katolieke kerk en liturgie en wat ‘n groepie entoesiastiese taalmense in hulle eie omgewing doen om Afrikaans te bevorder....more15minPlay
June 23, 201323 Jun 2013Daar word gepraat oor ‘n projek wat unieke Afrikaanse woorde en uitdrukkings uit die bruin Afrikaanssprekende gemeenskap soek. In die taalspeletjies gaan dit oor blokraaiwoorde en die skryfwyse van dier-, voël- en plantname....more23minPlay
June 16, 201316 Jun 2013Die verband tussen ruimskoots en seilvaart word verduidelik en daar word ook gepraat oor houtpopgerus....more20minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.