Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
April 07, 20137 Apr 2013In die taalspeletjie kom chemiese elemente en hulle spelwyses onder meer in die soeklig....more28minPlay
March 31, 201331 Mar 2013Jou taalnavrae word weer benatwoord. So, as jy gevra het waar kom die woord ‘preuts’ en ‘skrum’ vandaan, of wanneer is ‘n skool ‘n gimnasium of net ‘n hoërskool, kom luister wat sê die kenners....more22minPlay
March 24, 201324 Mar 2013Is dit venue, plek of lokaal en eet ons tjou-tjou of bredie....more13minPlay
March 17, 201317 Mar 2013Kan ons diplomandi gebruik na analogie van graduandi? En wat beteken die weg-uitgang by woorde soos droogweg, ligweg, stilweg en rofweg?...more14minPlay
March 10, 201310 Mar 2013Magdaleen Krüger kyk na netjiese Afrikaanse skelwoorde en goeie Afrikaans vir Engelse rekenaarterme....more15minPlay
March 03, 20133 Mar 2013Daar word gesels oor sommige stukkies van die legkaart van Afrikaans....more18minPlay
February 24, 201324 Feb 2013Lewer ‘n mens kommentaar oor iets of kommentaar op iets. Daar word ook gepraat oor ‘n Van der Walt-skoot skiet....more23minPlay
August 26, 201226 Aug 2012Magdaleen Krüger kyk na die vertaling van Russiese aandgesange in Afrikaans. En ry ons in bane of lane op die pad?...more21minPlay
August 19, 201219 Aug 2012Julle wat gevra het dat Magdaleen weer daardie deel oor majesteiskennis moet speel, luister gerus weer. Dan is daar ook die taalspeletjie aan die einde, waar ons, terloops, hoor hoe jy jou taai vleis vir die pot kan sag maak. Maar eers gesels Magdaleen met ‘n skrywer oor taalgebruik in leesboeke....more21minPlay
August 12, 201212 Aug 2012Magdaleen Kruger neem 'n aantal taalkwessies onder die loep....more25minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.