Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
May 27, 201227 May 2012Hoe werk meervoude? Daar is ook inligting oor 'n veeltalige vertaalwoordeboek en hoor hoe klink een van ons susterlande in Afrika se taal....more26minPlay
May 20, 201220 May 2012Daar word gesels oor die uitspraak van Franse name soos onder meer dié van die nuwe Franse president en in die taalspeletjie praat die kundiges oor hoe mens die inwoners van plekke noem....more22minPlay
May 13, 201213 May 2012Magdaleen Krüger kyk na skelname uit 16de eeuse Nederlands in die dae van die Kompanjieswerknemers… en slegte nuus is dat die woord makelaar onder hierdie skelname geval het. Maar die goeie nuus is dat dit vandag nie meer ‘n skelnaam is nie!...more23minPlay
May 06, 20126 May 2012Magdaleen Krüger kyk na die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans se kongres oor Kaapse Afrikaans en hoe daar meer woorde en uitdrukkings uit Kaaps in woordeboeke opgeneem kan word. Daar word ook gekyk na die tekort aan taaldata om genoegsame mens-masjien interaksie deur bepaalde tale te fasiliteer....more23minPlay
April 29, 201229 Apr 2012Wat is die herkoms van die woorde lakoniek en lakonies? Dien ‘n mens as jy tennis speel, of slaan jy af? Wat het van word geword?...more21minPlay
April 22, 201222 Apr 2012Word Blou Bulle-ondersteuner met ‘n koppelteken geskryf? Waar gebruik ons spasies en wat het ‘n 82-jarige gedryf om ‘n M-tesis oor troeteltaal te doen?...more22minPlay
April 15, 201215 Apr 2012Watter riglyne is daar oor die gebruik van leenwoorde in Afrikaans?...more22minPlay
April 01, 20121 Apr 2012Nuus oor ‘n uitstalling van die ontwikkeling van Afrikaans in Afrikaanse musiek, wanneer gebruik jy hoofletters en die taaljunkies rap in Afrikaans....more22minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.