Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 217 episodes available.
July 04, 2025Elke vrou se storie waardig, veilig in God se hande“My boodskap aan vroue is dat jy God se geliefde is. Hy het ʼn plan met jou lewe en jou storie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
June 30, 2025Boekvoorlesing | ‘Sielstryd’ neem jou na hart van geveg teen Bela-wetBela is nie net ʼn wetsontwerp nie – dit is ʼn sielkundige grens. In “Sielstryd” skryf dr. Dirk Hermann van die oomblik toe ʼn gemeenskap opgestaan het vir hul regte. Kom luister na ʼn kort opsomming van dié boek, voorgelees deur Hermann. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more38minPlay
June 28, 2025Dié vredemaker loop die pad saam met God“As ek en jy vrede het met wie ons is, dan loop ons die wêreld as heel mense in en dit help om die wêreld ʼn beter plek te maak.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
June 08, 2025Nalatenskapjoernaal vir mans wil help om stories te bewaar“Mense voel dat hulle lewensverhale nie eintlik belangrik is nie, maar my ma s’n is ʼn gewone storie. Sy het geskryf oor hoe sy oor alledaagse dinge dink en voel.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more14minPlay
May 31, 2025Legio stories oor Afrikaans om te vertel“Daar is soveel stories van Afrikaans soos wat daar groeperings in die groter taalgemeenskap is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more20minPlay
April 17, 2025Letterprojek vier Afrikaans in al sy pragNege reusagtige, kleurvolle letters wat die woord “Afrikaans” spel, vertrek op 1 Mei saam met ʼn konvooi uit Pretoria. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more12minPlay
April 11, 2025Ma se ode aan seun met downsindroom“Dit is ʼn ode aan my seun, want hy is tien monumente op die dorpslein werd.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more17minPlay
November 30, 2024Willie Spies optimisties oor ‘eierigting’ in SA“Dit is ongelooflik opwindend, want as jy jou eie ding op jou manier doen dan word dit hanteer soos wat dit jou pas.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more18minPlay
November 22, 2024Kroos lei Felicia Snyman-du Toit na kinderboekwêreld“Vandat ek elke aand saam met my kinders lees, het ek mettertyd begin dink aan stories wat ek self graag saam met hulle sal wil lees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more14minPlay
November 02, 2024Só word geliefde prof. Hans onthouMaroela Media het ʼn insetsel saamgestel met ʼn paar huldeblyke van mense wie se lewens hy aangeraak het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more17minPlay
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 217 episodes available.