Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 217 episodes available.
October 27, 2024Prof. Hans du Plessis se verwerking van 1 Korinthiërs 13Prof. Hans du Plessis se verwerking van 1 Korinthiërs 13. Voorgelees deur Johny Klein. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more2minPlay
October 18, 2024Ilse Verster lewe in lig ná donker verlede“Daar is ʼn lewe ná mishandeling, egskeiding en eensaamheid. Jou lewe kan verander, solank jy net onwrikbaar vashou aan God se redding.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more12minPlay
October 12, 2024‘Bloedbroers’ se ervarings van Smokeshell onthou“Min mense het geweet hoe fel die Bosoorlog in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika en die suide van Angola regtig was.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more12minPlay
September 23, 2024Genesingspad vir Johnny Davids ná kinderjare se seerDie bekende aanbieder se outobiografie vertel die verhaal van sy onstuimige grootwordjare op die Kaapse Vlakte en hoe hy bo sy omstandighede uitgestyg het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more12minPlay
September 18, 2024Afrikaanse humor op sy besteMin dinge kom by Afrikaanssprekendes se byna natuurlike manier om die humor in situasies raak te sien en met oorgawe te lag. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more5minPlay
September 13, 2024Raak só by Afrikaans 100 betrokke“Mense moenie dink hulle moet komitees stig en derduisende rande uitgee om deel te neem en Afrikaans se eeufeeswording te vier nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more11minPlay
September 11, 2024Goeie dosis humor in taalskatteJou bene onder die arms neem, soos ʼn sleg gestopte kafsak lyk, om ronde beentjies te hê … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor humor in idiomatiese Afrikaans sê. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more5minPlay
September 03, 2024Taalryke erfenis van Afrikaanse spreekwoorde“Omdat Afrikaans en Engels so naby aan mekaar in Suid-Afrika leef as omgangstaal of spreektale, is dit tog logies dat ons woorde en begrippe by mekaar sal gaps en gebruik.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more6minPlay
August 13, 2024Jakkals en Wolf maak draaie in Afrikaans“Die leeueaandeel neem”, “die sieke dra die gesonde”, “Sisufuos-arbeid verrig” – Leon en Amanda de Stadler gesels oor Afrikaanse sêgoed wat aan fabels ontleen is. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more6minPlay
August 06, 2024Dié sêgoed uit Nederlands oorgeërfBaantjies vir boeties, witvoetjie soek, vol krupsies wees en ʼn bohaai opskop … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor spreekwoorde wat deur Nederlands geïnspireer is. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more7minPlay
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 217 episodes available.