
Sign up to save your podcasts
Or


Yolande Korkie,
Kom luister na wat gebeur het toe hul gevange geneem is.
& hoe hoe sy "liefde vir vyand uitleef" na als gebeur het (haar man Pierre vermoor is).
Kom Luister na die eerlikheid & hoe God met elkeen werk.
Swaar groot word in Rugby/Brooklyn
Artelio Martins van "CRISIS RESPONSE NETWORK"
By ons kom kuier en vir ons so bietjie meer te vertel van die ongelooflike werk wat hul organisasie reg oor die wereld doen
Wietse se Tema vir Vrydag oggend "Don't discount your gift"
Is 'n moet luister
Ons se eie Patrick sy getuienis met ons kom deel
Patrick se getuienis Vrydag gaan oor die WONDERWERKE wat GOD vir hom gedoen het , veral in moeilike tye sowel as met sy gesondheid
"Step out of Denial, Step into Jesus Christ's unconditional Love and Grace!"