TGIF

TGIF

Download on the App Store

All TGIF episodes

  • John van der Walt

    Die sendeling uit Israel,


    Kom luister, John is ou bekende, maar het altyd iets nuuts & uitsonderlik om te kom deel.

    Moet nie mis nie!!

    56 min
  • Andre Olivier

    Andre en Marina Olivier is sendelinge vanuit Suid Afrika wat alreeds 10 jaar voltyds werksaam is in Thailand. Thailand is 'n Buddhistiese land met meer as 44 000 Buddhistiese tempels en minder as 1.5% van die  +70 Miljoen mense is Christene. Kom luister na God se werking en uitdagings in hul bediening.


    "Gaan uit, gaan uit by die poorte, maak die pad gereed vir die volk! Vul die grootpad op, vul dit op! Vat weg die klippe! Steek 'n banier op dat die volke dit kan sien!

    JESAJA 62:10



    1 hr 2 min
  • Nathan de Coster

    Nathan van Belgie sy storie met ons kom deel

     Nathan is besig met PHD in Brooklyn en sy tesis handel ook rondom die mense van Brooklyn/Rugby

    1 hr 19 min
  • Sydney Moss

     Die Kerk en die uitleef van sy missie as God se meesterplan vir n verlore wêreld en meer spesifiek vir onbereiktes in Suidoos en Oos Asië

    50 min