Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.... more
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 374 episodes available.
November 04, 2025Weird Wide Web - Kan hierdie foonhoes die "slimfoonverslawing" oplos?Hierdie 2 kg-slimfoonhouer is ontwerp om gebruikers te help om oor hul foonverslawing te kom. Die idee is, hoe swaar dit is, hoe minder tyd sal dit in jou hande deurbring....more4minPlay
November 03, 2025Weird Wide Web - 'n Straf in yster gegiet!Vir meer as vyf eeue lank was die standbeelde van Qin Hui, ’n verraderlike kanselier uit die Song-dinastie, en sy vrou die teikens van een van die langste openbare vernederings in die geskiedenis....more3minPlay
October 31, 2025Feel Good Friday - Die mens se beste vriend is die enigste "Option".Ons het almal al gehoor, nè? "'n Hond is 'n man se beste vriend." Wel, hoe ver is jy bereid om te gaan vir jou beste vriend? Wel, Sello Mabote het hierdie vraag beantwoord deur 15 kilometer vir sy beste vriend te stap....more5minPlay
October 29, 2025Conspiracy Corner - Can the future rewrite the past?In 2012, physicists in Vienna conducted an experiment that appeared to defy logic — showing that a future event could influence the past....more5minPlay
October 29, 2025Weird Wide Web - Laat musiek kos beter smaak?’n Klankkenner van die Universiteit van Bristol in die Verenigde Koninkryk het saam met Galaxy Chocolate ’n liedjie geskep wat sjokolade eintlik soeter laat smaak. Ja – hulle het dit “The Sweetest Melody” genoem....more3minPlay
October 28, 2025Weird Wide Web - Die geval van die verdwynende aartappels'n Poolse boer was verstom nadat 150 ton van sy aartappels oornag verdwyn het, alles as gevolg van 'n vals plasing op sosiale media wat beweer het dat hy hulle gratis weggee!...more3minPlay
October 27, 2025Weird Wide Web - Kattemaal jy sal betaalMan Betaal “Katte-onderhoud” Ná Egskeiding. Hier’s een vir die katboek van wêreldrekords!...more4minPlay
October 24, 2025Feel Good Friday - Vriendelikheid kan 'n lang pad stapJapannese owerhede berei 'n wet voor wat eens en vir altyd teen onbeskofte kliënte kan optree....more4minPlay
October 22, 2025Weird Wide Web - Indiese man vervals sy eie dood om te sien wie hom sou mis.'n 74-jarige man van Indië het besluit om te sien hoeveel mense hom werklik liefhet. Mohan het sy eie dood nagemaak en 'n volledige begrafnis opgevoer, net om te sien wie dit sou bywoon....more4minPlay
October 21, 2025Hugo Jacobs op The Joyride'n Jong leerder het harte regoor sentraal-Suid-Afrika verower nadat hy 'n motiveringstoespraak aan die matrikulante by sy skool gelewer het. In die toespraak gebruik Hugo Jacobs skerpsinnigheid en humor om die Klas van 2025 aan te moedig om gefokus te bly en hul beste te lewer tydens hul komende eksamens. Dit is wat hy te sê gehad het toe hy met die span gesels het....more8minPlay
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 374 episodes available.