Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.... more
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 373 episodes available.
April 23, 2026Learn with Punk - AsphaltEver wondered what’s really under your feet on the daily commute—without slogging through a boring manual? Learn With Punk has you covered. From science to street smarts, we promise this lesson will stick with you just like your favorite punk rock anthems. This week, we’re paving the way with… asphalt....more3minPlay
April 22, 2026Conspiracy Corner - Samesweringshoekie: Wetenskaplikes, geheime ... en 'n patroon wat wenkbroue laat ligWanneer wetenskaplikes wat verbonde is aan kern-, lugvaart- en hoëvlaknavorsing begin verdwyn of sterf ... is mense geneig om dit raak te sien. En op die oomblik probeer ondersoekers in die VSA uitvind of dit toeval is - of iets meer....more5minPlay
April 22, 2026Weird WIde Web: Britse maatskappy verbied verjaardagkoeke in kantoor!Die maatskappy sê die groeiende risiko's rondom allergieë, voedselveiligheid en wetlike verantwoordelikheid – veral wanneer kos tuisgemaak is of van onbekende bronne ingebring word – is die rede hiervoor....more4minPlay
April 21, 2026Weird Wide Web: Anti-verouderingsmiddel kan dalk gou jou woef se lewe verleng'n Biotegnologiemaatskappy genaamd Loyal het aangekondig dat hulle 'n anti-verouderingsmiddel vir honde ontwikkel en dit mag dalk vinniger beskikbaar wees as wat ons dink....more4minPlay
April 20, 2026Weird Wide Web - Chinese man oorleef 8 jaar met metaalstaaf in keelDie 46-jarige mnr. Wang het onlangs na die Dalian Munisipale Sentrale Hospitaal gegaan met klagtes oor erge keelpyn en 'n vreemde sensasie, asof iets vassit. Dokters het 'n X-straal bestel – en wat hulle gevind het, was ongelooflik!...more4minPlay
April 17, 2026Feel Good Friday: Ontmoet Poncho, die polisiehond wat lewens wil ‘red’Ontmoet Poncho, ’n polisiehond van Madrid se munisipale polisie, wat ’n internetstorm ontketen het nadat hy sy lewensredding-“vaardighede” gewys het … of minstens ’n baie geesdriftige poging aangewend het....more4minPlay
April 16, 2026Weird Wide Web: Verneukery in eksamens het die kunsmatige intelligensie-era betree!In China gebruik studente toenemend ’n KI-slimbril om hul kanse om eksamens te slaag te verhoog deur stilweg te kul....more4minPlay
April 16, 2026The Day Juju Shot his Career (Almost)Here's a parody song that tells the story of the day Juju shot his career, well, almost....more2minPlay
April 15, 2026Weird Wide Web: ‘Seekatfossiel’ van 300 miljoen jaar toe nié seekat’n Fossiel wat voorheen as die wêreld se oudste seekat beskou is, is herklassifiseer nadat nuwe navorsing aan die lig gebring het dit was nie ’n seekat nie, maar eintlik ’n ander soort antieke seedier....more4minPlay
April 15, 2026Learn With Punk - GlassEver wondered how certain things work but really didn't want to spend too much time reading up on them? Well, Learn With Punk is here to help. From science to street smarts, we guarantee that this lesson will stick in your head like your favorite punk rock songs! This week, we learn about glass....more3minPlay
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 373 episodes available.