Hemde van Hawaii lyk gewoonlik vreemd as dit nie op die strand gedra word nie. Hierdie spesifieke hemp is vir een enkele doel geskep, naamlik om kunsmatige intelligensie KI) te verwar.
’n 24-jarige vrou was in ’n botsing nadat sy na bewering ’n ambulans buite ’n punk-rock-konsert in Phoenix gesteel het. Paramedici het glo die sleutels in die voertuig gelos.
Terwyl die somer nader kom, maak baie Suid-Afrikaners gereed vir een alte bekende probleem: oormatige sweet. Maar kan ’n room uit die Verenigde Koninkryk ook ’n oplossing bied onder die Afrika-son?
Die 16-jarige Iqbal het na bewering die afgelope vyf jaar ’n groot deel van sy lewe in ’n klein dammetjie deurgebring, want om in die water te wees, help om ’n pynlike brandende sensasie in sy vel te verlig.
Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
Gedeklassifiseerde Britse regeringsdokumente het aan die lig gebring dat die regering van voormalige premier Margaret Thatcher in die laat 1980’s ’n ongewone plan ernstig oorweeg het om onwettige kokaplantasies in Peru te help vernietig.
’n Loodgietersmaatskappy in Stavropol, Rusland, het onlangs viraal gegaan nadat hulle ’n bisarre kompetisie genaamd “Game of Thrones” gereël het – en ja, die naam is presies so belaglik soos die kompetisie self.
Die drie-en-twintigjarige akteur Zhong Yufei het onlangs in die openbaar bewerings gemaak oor wat hy as 'n nagmerrie-ervaring beskryf terwyl hy verfilm het wat hy gedink het sy groot deurbraak kon wees.