Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.... more
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 373 episodes available.
March 31, 2026Weird Wide Web: Kunsmatige Intelligensie-skeppings kry ’n knou!Namate KI-gebruik wêreldwyd groei, het baie inhoudskeppers begin om standpunt in te neem teen die oorbenutting daarvan, sommige skep selfs KI-vry etikette vir hul werk....more4minPlay
March 30, 2026Weird Wide Web - Vrou wat deur 'n slaggat weer tot bewussyn gebring is'n Vrou in Indië, Vineeta Shukla, is hospitaal toe gehaas nadat sy flou geword het terwyl sy huiswerk gedoen het en breindood verklaar is, totdat die slaggat....more4minPlay
March 27, 2026Feel Good Friday: Ouderdom is net ’n nommer vir hierdie krieket-oumasOor ’n sonnige veld in die platteland in die ooste van Uganda vul gelag en die gekraak van krieketkolwe die lug – maar dis nie kinders wat hierdie keer in die kollig is nie....more3minPlay
March 26, 2026Weird Wide Web: ’n Wêreldrekord vir Nigerië se Favour Ogechi AniFavour Ogechi Ani het die Guinness-wêreldrekord gebreek deur 70 dae lank hardop tot by 1 070 000 te tel....more3minPlay
March 25, 2026Learn With Punk - WiFiEver wondered how certain things work but really didn't want to spend too much time reading up on them? Well, Learn With Punk is here to help. From science to street smarts, we guarantee that this lesson will stick in your head like your favorite punk rock songs! This week, we learn about WiFi....more3minPlay
March 25, 2026Weird Wide Web: Malta stel ‘rybewys-inleweringskema’ bekendIn ’n poging om verkeersopeenhopings in dié klein landjie te verminder, het Malta ’n plan ingestel om mense aan te moedig om minder te bestuur....more3minPlay
March 24, 2026Weird Wide Web: Vrou kerf pragtige beeldhouwerke met haar tande’n Jong Chinese kunstenaar het ’n toevallige ontdekking in ’n talent omskep deur wortelbeelde te skep met niks anders as haar tande nie....more4minPlay
March 23, 2026Weird Wide Web - 15-jarige in die moeilikheid, alles in die naam van liefde'n 15-jarige seun in Duitsland het iets uitgevoer wat klink soos die plot van 'n tienerrooffliek – behalwe dat dit baie eg was....more4minPlay
March 20, 2026Feel Good Friday - Vernedering het in hoop verander’n Oomblik wat verwoestend vir ’n jong seun kon gewees het, het eerder ’n kragtige les in vriendelikheid en die belangrikheid daarvan om teen boelies op te staan geword....more4minPlay
March 19, 2026Weird Wide Web – Chinese kleuter spog met bestuursvernufJy het reg gelees! Shao Ziyan het sy tydrenjaersertifikaat van die Runracing Driving Academy op slegs vyfjarige ouderdom verwerf. Dit is duidelik ouderdom is vir hom net ’n nommer....more3minPlay
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 373 episodes available.