Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.
March 24, 2022ToekomsVenster: Gee ons vredeGebed is steeds die kragtigste wapen, daar word gereeld in die Bybel hieroor geskryf....more3minPlay
March 24, 2022ToekomsVenster: Dit is nog genadetydKom nou en laat ons die saak met mekaar uitmaak, sê die Here. Dit is nog genadetyd. Niemand verras Hom of vang Hom onvoorbereid nie....more4minPlay
March 23, 2022ToekomsVenster: Waar is Hy?God is daar. Ons ervaar God op ʼn ander manier hier waar ons onsself bevind....more3minPlay
March 22, 2022ToekomsVenster: 'Pas op, moenie verskrik word nie'Wanneer die wêreld weer sy wreedhede skaamteloos uitspeel prewel die laaste woorde van Openbaring meer geredelik op ons lippe: “Maranata, kom tog gou Here Jesus, Maranata”....more3minPlay
March 18, 2022ToekomsVenster: Perspektiewe oor die oorlog"Maar ons sien Jesus, met eer en heerlikheid gekroon op grond van sy lyding en dood. Hy is 'n kort tydjie minder gemaak as die engele, sodat Hy deur die genade van God vir almal sou sterwe."...more3minPlay
March 17, 2022ToekomsVenster: Bid vir die kerkVandag wil ek graag saam met jou bid vir die kerk, nie ʼn spesifieke denominasie nie, maar die kerk van Christus in ons mooi land....more3minPlay
March 15, 2022ToekomsVenster: ’n Gebed vir Suid-AfrikaVandag bid ons vir Suid-Afrika, kom ons bid saam....more3minPlay
March 15, 2022ToekomsVenster: ’n Gebed met vrae“Here, daar is so baie dinge in hierdie wêreld wat ek nie verstaan nie."...more3minPlay
March 15, 2022ToekomsVenster: ’n Gebed oor roepingVandag bid ons dat die Here se plan vir ons lewens verwerklik sal word....more3minPlay
March 14, 2022ToekomsVenster: ’n Gebed van dankbaarheidGedurende hierdie week wil en saam met jou ʼn aantal gebede bid. Ons gaan oor verskeie sake bid. Vandag het ons dit met dankbaarheid en hier volg ons dankbaarheidsgebed:...more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.