Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.
April 08, 2022ToekomsVenster: 'Só is julle in my hand'Ons moet die oë gevestig op Jesus hou, die Begin en die Einde van die geloof, koersvas bly, ook vandag....more3minPlay
April 06, 2022ToekomsVenster: Alles sal uitwerkMag die Here vandag vir jou lewe geloofsmoed gee om nie handdoek in te gooi nie. Alles sal uitwerk, sy beloftes is daarvan die waarborg....more3minPlay
April 04, 2022ToekomsVenster: Waarheen is ons op padOns bid dat die Here ons sal wys waarheen ons op pad mag wees en ons help om die talle stukke van ons eie lewe se legkaart bymekaar te bring. Ons vra dat Hy sy wil aan ons openbaar....more3minPlay
April 04, 2022ToekomsVenster: Hoe lyk die legkaart van jou lewe?Dalk kan jy die Here vra om vir jou insae te gee. Die vraag is tog hoe lyk die legkaart wat Hy vir jou lewe het en is die een wat tans vorm aanneem in kontras daarmee of belyn daarmee?...more4minPlay
April 01, 2022ToekomsVenster: Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ookMaar die meeste Suid-Afrikaners het die wil om mekaar te dien....more3minPlay
March 30, 2022ToekomsVenster: Wat stukkend is, kan herstelEen steen op ʼn slag, word ons geroep om soos in Nehemia se tyd, wat stukkend is te herstel. Dit kan en moet gedoen word....more3minPlay
March 30, 2022ToekomsVenster: Om beeld van God te weesReken ons genoeg met wat ons kan en wat ons nie kan doen nie. Ken ons, ons grense en ons ruimte. Het ons al die betekenis daarvan om beelddraers te wees, bedink?...more4minPlay
March 30, 2022ToekomsVenster: Die aarde is Sy handewerkGod is aan die werk, en iets spesiaals word gedoen, ons word uit die stof van die aarde geskep....more3minPlay
March 28, 2022ToekomsVenster: God het die mens gemaakSou dit nie ten minste impliseer dat ons mekaar met deernis begroet nie, dat ons wat weet hoe dit voel om ʼn mens te wees met ander mense simpatiek en waarderend sou omgaan nie?...more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.