Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.
April 28, 2022ToekomsVenster: Om geestelik te groeiDit alles is die werk van God die Heilige Gees en dan is daar dit wat ons moet doen....more3minPlay
April 28, 2022ToekomsVenster: God maak jou sterk"Ek, daarenteen, het baie krag, ek het die Gees van die Here."...more3minPlay
April 28, 2022ToekomsVenster: ’n Magtige teenwoordigheidDie Bybel sê: “bemoedig mekaar met hierdie woorde”....more3minPlay
April 26, 2022ToekomsVenster: Die deur staan steeds oop vir jouHoe kry ʼn mens deel aan die Seun? Jy vra Hom om jou deel te maak. Eerlik, opreg en afhanklik bely jy dat jy dit nie vir jouself of vir ander kan doen nie....more4minPlay
April 25, 2022ToekomsVenster: Die Here is op hierdie plekOns beleef God nie altyd ewe naby nie maar dit is tye waar ons soos ʼn Jakob moet bely: “waarlik, die Here was op hierdie plek”....more3minPlay
April 20, 2022ToekomsVenster: Dié graf is leegOns dien ʼn lewende Here. Daaroor is daar geen twyfel nie....more3minPlay
April 20, 2022ToekomsVenster: Dit was bestemJesus deins nie terug nie. Hy weet waarvoor die Vader Hom bestem en waarvoor Hy Homself aangebied het en is van voorneme om die pad tot by sy finale konsekwensie te loop....more2minPlay
April 20, 2022ToekomsVenster: Die groot prys wat Jesus betaal hetGod van God verlaat sodat ons te midde van die grootste trauma nooit alleen sal wees nie. Immanuel, God is met jou....more3minPlay
April 20, 2022ToekomsVenster: Het Jesus al jou voete gewas?Dit is teen hierdie agtergrond dat Jesus hierdie taak op Homself neem. Dit is 'n liefdesdaad en ook 'n metafoor vir wat Jesus later aan die kruis en opstanding sou doen....more3minPlay
April 18, 2022ToekomsVenster: ’n Pad van vernederingGod word mens. Wie kan dit bedink en wie kan dit verstaan en tog is dit wat gebeur?...more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.