Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.
May 26, 2022ToekomsVenster: As julle gloIn hierdie teks is geloof ter sprake. Ons praat van geloof wat berge versit....more4minPlay
May 25, 2022ToekomsVenster: Onderwerp julle aan die hand van GodDie kragtige Hand van God is nie bedoel om jou te boelie of te verniel nie, nee, sy Hand sorg en versorg en reken af met die vyand. Mag ons vrede beleef in die wete dat God ons beste belange op die hart dra. Gister, vandag en vir altyd....more3minPlay
May 25, 2022ToekomsVenster: In diens van die HereLuister weer saam met my na die teks: onwankelbaar, standvastig, oorvloedig, omdat ons weet dat die kroon van die lewe op dié wag wat die stryd tot die einde gevoer het. Die oë gevestig op die Jesus, die begin en die voleinder van die geloof....more3minPlay
May 23, 2022ToekomsVenster: Soek jou hulp by die HereMaak tyd saam met Hom ʼn onontbeerlike deel van jou daaglikse bestaan....more3minPlay
May 20, 2022ToekomsVenster: God se reddingsboei aan onsHy dwing dit egter op niemand af nie. Hy bied dit aan, sonder enige voorwaardes, geen spesifieke kwalifikasie word vooraf gevra nie. Net skuld en nogmaals skuld kwalifiseer jou vir die uitkoms....more4minPlay
May 18, 2022ToekomsVenster: Dat almal een mag weesNood en armoede, swaarkry en droefheid is die groot gelykmaker....more3minPlay
May 17, 2022ToekomsVenster: Hoe gemaak met die wreedheid?Mens kan net elke dag vra dat die Gees so beheer neem dat die vrug van sy inwoning na vore tree. Eendag sal daar ook aan die wreedheid van mense ʼn einde kom. Loof die Here daarvoor. Hoe verlang ons nie na daardie dag nie?...more3minPlay
May 16, 2022ToekomsVenster: Voor die regterstoel van ChristusHet jy al met God gepraat oor die goed wat pla?...more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.