Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.
June 22, 2022ToekomsVenster: God se beloftes is oorvloedig en geloofwaardigDie Woord van die Here is ryk aan beloftes....more3minPlay
June 22, 2022ToekomsVenster: In die huis van GodHoe oorleef ʼn mens in so ʼn stukkende wêreld? Net deur geanker te wees en te bly in die woorde en genade van die Here....more4minPlay
June 22, 2022ToekomsVenster: Hy sal vir jou sorgTe midde van alles sorg die Here vir die regverdige....more4minPlay
June 21, 2022ToekomsVenster: Net Hy is my rots, my reddingFokus op die doelwit, die wenstreep, die bestemming, die lewe by en saam met God....more3minPlay
June 20, 2022ToekomsVenster: U is vir my hulpDie lewe is kort. Eendag gaan ons lank slaap. Waardeer die wakker-oomblik. Sing lofliedere tot Sy eer. Lees ʼn goeie geestelike boek, luister na musiek en bedink die lewe. Moenie die kosbare tyd van wakker lê mors nie....more3minPlay
June 14, 2022ToekomsVenster: Ek verlang na my maEk verlang na my ma en pa. Ek is self al ʼn oupa en besef dat mense een of ander tyd tot sterwe kom. Is jou ereskuld teenoor jou ouers vereffen? Onthou, jy sal ook oud word....more3minPlay
June 14, 2022ToekomsVenster: Terug kerk toeHet jy al teruggekeer na die erediens op ʼn Sondag? God wag daar vir jou....more4minPlay
June 14, 2022ToekomsVenster: SA se kinders, ons verantwoordelikheidWaarom bly ons stil daaroor? Hoekom wil ons nie betrokke raak nie? Wat sou gebeur as ons daardie kind was?...more3minPlay
June 14, 2022ToekomsVenster: Dit is nooit te laatHou op verskonings maak. Dit is nog nie te laat dat iets, hoe gering ook al, van jou lewensdroom verwesenlik kan word nie....more3minPlay
June 13, 2022ToekomsVenster: God stuur jouDeel hierdie dagstukkies met iemand en word ʼn medewerker. Dit is ʼn goeie begin....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.