Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.
July 15, 2022ToekomsVenster: Selfs die duisternis is nie donkerDalk is jy in so ʼn donker tyd in jou lewe. Dalk moet jy nie vra waarom nie, maar waartoe. Wat is dit wat die Here deur sy Gees in my lewe tot stand wil bring?...more3minPlay
July 15, 2022ToekomsVenster: Nou kan ons nog net bidIs jou geloofslewe vervleg met gebed?...more3minPlay
July 15, 2022ToekomsVenster: Dis ’n land van kleure, klankWatter keuse maak ons vandag?...more3minPlay
July 15, 2022ToekomsVenster: Suid-Afrika, land van…Solank God op die troon is en daar Christene is wat Hom soek, solank daar kinders van die Here is wat die waardes van die Evangelie leef, is daar hoop....more3minPlay
July 15, 2022ToekomsVenster: Teorie en praktykVertroue in die Here se goedheid, is nie teoreties nie. Dit moet geleef en ervaar word....more4minPlay
July 08, 2022ToekomsVenster: Draf sonder om te vorderDie vraag is hoe lank jy nog daarmee wil voortgaan? Die vraag is of jy die moed het om ʼn verandering te oorweeg en te omhels? Die vraag is wat die ewigheidswaarde van jou bestaan op aarde is?...more3minPlay
July 08, 2022ToekomsVenster: Die somer binne jouChristene is mense van hoop. Negatiwiteit en pessimisme hoort nie by ons nie. Ons Koning het opgestaan. Die dood kon Hom nie hou nie....more4minPlay
July 08, 2022ToekomsVenster: Hy is ’n HeldOns Hemelse Held het sy lewe gegee sodat ander gered kan word....more3minPlay
July 08, 2022ToekomsVenster: Niks te offer aan Sy voetWaarmee is jy besig en is dit betekenisvol − so betekenisvol dat dit ʼn daadwerklike verskil maak aan die omgewing waarbinne jy woon, werk en speel?...more3minPlay
July 08, 2022ToekomsVenster: Die res van jou lewe lê voorMag ons dit vandag opnuut ter harte neem dat ons juis vir ʼn tyd soos hierdie op aarde ontplooi is....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.