Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.
August 18, 2022ToekomsVenster: Om soos ’n kind te speel"Laat die kindertjies na My toe kom."...more4minPlay
August 18, 2022ToekomsVenster: Woorde van bemoedigingWanneer laas het jy ʼn opreg bedoelde kompliment uitgedeel? Wanneer laas het jy iemand anders spesiaal laat voel?...more3minPlay
August 12, 2022ToekomsVenster: Jou eerste woorde kan jou dag bepaalOns eerste woorde voortaan, is woorde van geloof en verwagting....more3minPlay
August 12, 2022ToekomsVenster: Oorvloedige SonkragHy is Immanuel, die Son van geregtigheid. Jou energiebehoeftes is beantwoord....more3minPlay
August 12, 2022ToekomsVenster: Laat jou lig skyn“Kom, Jerusalem, laat skyn jou lig! Vir jou het die lig gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring.”...more4minPlay
August 12, 2022ToekomsVenster: Soek hulp en praat daaroorKom ons wees daar vir mekaar. Die lewe is ingewikkeld en het baie uitdagings. Ons het almal ʼn skouer nodig om somtyds op te huil....more3minPlay
August 11, 2022ToekomsVenster: God boer met genadeDit is inderdaad ʼn hoë roeping en nie iets wat ʼn mens in jou eie krag kan vermag nie. Nee, die Heilige Gees moet ons toerus om so te leef. Die Bybel sê ook verdra en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het....more4minPlay
August 10, 2022ToekomsVenster: As jy net weer terug sal komDie lewe is te kort om oor alles te kla. Nee wat, daar is belangriker dinge in die lewe....more3minPlay
August 09, 2022ToekomsVenster: Jy weet nie wat vir jou voorlê nieSekere ervarings laat ʼn mens net weer besef hoe verskriklik kort die lewe is, voorlopig, onvoorspelbaar en soms hartseer....more3minPlay
August 08, 2022ToekomsVenster: Al wat jy het, is die oomblik, nouNeem net kennis van die hier en die nou, die oomblik, Goddelik, vlietend, amper verby, verby....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.