Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.
August 28, 2022ToekomsVenster: Ek het dit op pa se selfoon gesienOns is verbondsouers, ons het belowe, en ons gaan rekenskap moet gee....more4minPlay
August 28, 2022ToekomsVenster: ’n Klub vir ware hereVaders moet hul seuns leer om vroue te respekteer. Seuns moet teenoor vroue optree soos hul pa teenoor hulle ma optree. Manne, ons moet ons getuienis wat hierdie saak betref, helder en duidelik laat hoor....more4minPlay
August 28, 2022ToekomsVenster: Grootmense speel nie in vlak water nieSpeel jy dalk nog in die vlakwater, eintlik niks meer as ʼn bietjie skuim van die geloofslewe nie, of bevind jy jouself onder die waagmoediges?...more3minPlay
August 28, 2022ToekomsVenster: Die volgende tree is die tree daaruitDie mense wat ons bewonder is meer dikwels diegene wat ten spyte van en te midde moeilike omstandighede, voorraad opgeneem het, dankbaar kennis geneem het van wat nog oor is en nie toegelaat het dat die gebrek en dit wat weg is, hul blywend definieer nie....more4minPlay
August 28, 2022ToekomsVenster: Moenie hier parkeer nieJesus het terwille van die prys nie die felheid van die kruis ontduik nie. Hy het sy kop opgetel en gedoen wat moontlik was om te doen, sodat ons hoop mag hê in hierdie stukkende wêreld. Doen dit net, gaan aan met die lewe. Kom in rat en ry verder!...more4minPlay
August 24, 2022ToekomsVenster: Soek na die ewige, volmaakte realiteitBly praat, soek, vra, klop, roep, bid. Hy sal jou nie teleurstel nie....more3minPlay
August 24, 2022ToekomsVenster: Daar is nie ʼn kortpad nie"Hy het ons lyding op Hom geneem, ons siektes het Hy gedra."...more4minPlay
August 24, 2022ToekomsVenster: Hy is my krag en beskermingMag jy die genade vind om met oortuiging en moed jou eie trauma te verwerk....more4minPlay
August 24, 2022ToekomsVenster: Dit neem tyd om trauma te verwerkEk bid dat die Here jou pyn verlig en jou oorweldig met ʼn ervaring van Sy teenwoordigheid....more3minPlay
August 22, 2022ToekomsVenster: Dit is nie jou skuld nieTog weet ons dat ons nooit alleen is nie en dat selfs die grootste aanvegting ons nooit van die Here se liefde sal skei nie....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.